Logo

Vryburger Omgeemense van Pretoria

Dien met vreugde

Hoe om 'n bydrae te maak

Direkte Donasies

Kies 'n bedrag om 'n verskil te maak:

Ander Donasies

Skenk klere, meubels, kombuisware aan ons organisasie.

Kliek op die skakel hieronder om relings vas te maak rondom jou skenking.

Skenking relings

Reel jou funksie by ons saal

Helfte van die opbrengs van die funksie gaan vir ons organisasie.

Kliek op die skakel hieronder om jou funksie by die saal te bespreek.

Boek jou funksie